Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Taakspan aangestel om Knoflokskraal buite Grabouw te ondersoek
Die Knoflokskraal-saga, wat in 2020 begin het toe die Khoi-San die grond tussen Grabouw en Botrivier langs die N2 onwettig beset het, het nou ‘n nuwe wending geneem toe die…
-
Meer oor die kanola-velde van die Overberg
In sy bekende gedig “Oktobermaand” besing C. Louis Leipoldt dié maand as die mooiste, mooiste maand, maar in die Overberg is Augustus, September én Oktober gewis die mooiste maande, want…
-
Sang, dans, kuier by die Toyota Stellenbosch Woordfees
Die Toyota Stellenbosch Woordfees word van 11 tot 19 Oktober tydens die ikoniese Stellenbosse lente aangebied. Die fees vier 25 jaar van kuns, kultuur, stories, smaak en vermaak met ‘n…
-
Tannie Maureen van Caledon ‘n volle eeu oud
Tannie Maureen van Rensburg, ‘n inwoner van Heidehof Tehuis vir bejaardes in Caledon, het onlangs haar honderdste verjaardag gevier. Tannie Maureen is in Montagu gebore, waar sy tot standerd drie…
-
JOSHLIN SMITH: Nóg ‘n wenk loop uit op niks
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…






