Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Skerpskertser van Hermanus steel oral harte en sy het baie om te deel
As ‘n mens dink aan Suid-Afrikaanse skerpskertsers (stand-up comedian) kom name soos Trevor Noah, Schalk Bezuidenhout, Barry Hilton en Marc Lottering op. Maar Hermanus pronk met sy eie skerpskertser –…
-
Caledon-dieresorg kry kosskenking van inwoner
Caledon-dieresorg het onlangs ‘n baie welkome meevaller ontvang toe Ounooi van Straten van Hillside-plaas buite Caledon aan hulle ‘n groot hoeveelheid dierekos geskenk het. Ounooi het aan Hermanus Times vertel:…
-
Burgemeester van Theewaterskloof verras kinders by biblioteek
Kinders van Caledon was verras toe die burgemeester hul vakansieprogram kom besoek het.
-
Swartberg Sekondêre Skool en Caledon-gemeenskap treur na leerling se dood
CALEDON – Die Swartberg Sekondêre Skool en breër Caledon-gemeenskap is in rou gedompel nadat ‘n 17-jarige leerling Donderdag (16 Oktober) deur ‘n voertuig in Ravenstraat, Bergsig getref en op die…
-
Caledon-inwoner gee raad vir ander vroue oor borskanker
Oktober is Borskankerbewusmakingsmaand. Borskanker is die mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en volgens die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) se register van 2019 loop een uit 27 vroue die gevaar…
-
Nuus dat Botrivier se afrigter bedank glo ‘smeerveldtog’, sê klub
Die Botrivier-rugbyklub het Donderdag (16 Oktober) gesê gerugte op sosiale media oor die skynbare bedanking van sy hoofafrigter Herschelle van Aswegen, is niks anders as ‘n smeerveldtog om dié Overbergse…
-
‘Tuin is my passie’ vertel Madeleine Balie van Caledon
Madeleine Balie van Caledon is as ‘n kleinboer by die departement van landbou geregistreer en sy verbou die afgelope sewe jaar ‘n verskeidenheid groente en kruie in haar groentetuin by…
-
Twee van die drie beweerde Grabouwse drankwinkelrowers is aangekeer
GRABOUW — Twee van die drie mans wat verlede Dinsdag (7 Oktober) glo ‘n drankwinkel in Grabouw met vuurwapens beroof het, sal Donderdag (16 Oktober) weer in die plaaslike landdroshof…
-
Helderstroom-gevangene sterf toe korrektiewe dienste-voertuig hom tref
Rasaad Adams Die Caledon-polisie in die Overberg ondersoek ‘n strafbare-manslag-saak nadat ‘n 45-jarige gevangene by die Helderstroom-gevangenis Sondag (12 Oktober) deur ‘n voertuig van Korrektiewe Dienste doodgery is. Die voorval…










