Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Nuus dat Botrivier se afrigter bedank glo ‘smeerveldtog’, sê klub
Die Botrivier-rugbyklub het Donderdag (16 Oktober) gesê gerugte op sosiale media oor die skynbare bedanking van sy hoofafrigter Herschelle van Aswegen, is niks anders as ‘n smeerveldtog om dié Overbergse…
-
‘Tuin is my passie’ vertel Madeleine Balie van Caledon
Madeleine Balie van Caledon is as ‘n kleinboer by die departement van landbou geregistreer en sy verbou die afgelope sewe jaar ‘n verskeidenheid groente en kruie in haar groentetuin by…
-
Twee van die drie beweerde Grabouwse drankwinkelrowers is aangekeer
GRABOUW — Twee van die drie mans wat verlede Dinsdag (7 Oktober) glo ‘n drankwinkel in Grabouw met vuurwapens beroof het, sal Donderdag (16 Oktober) weer in die plaaslike landdroshof…
-
Helderstroom-gevangene sterf toe korrektiewe dienste-voertuig hom tref
Rasaad Adams Die Caledon-polisie in die Overberg ondersoek ‘n strafbare-manslag-saak nadat ‘n 45-jarige gevangene by die Helderstroom-gevangenis Sondag (12 Oktober) deur ‘n voertuig van Korrektiewe Dienste doodgery is. Die voorval…
-
Inwoner van Caledon wat ‘lig’ is, word 100 jaar oud
Tannie Jeanetta du Pisani, pragtig uitgevat in ‘n helder pienk uitrusting en met ‘n pienk kroon op haar kop, het haar 100ste verjaardag op 26 September saam met medeinwoners van…
-
Vroue opgewonde om meer van ‘Voetspore’-avonture te hoor
Johan Badenhorst het geen bekendstelling nodig nie, want as leier van die Voetspore-reisprogram en aanbieder van die televisieprogram oor hul reise is hy al vir jare ‘n kuiergas in baie…
-
Ouma van Gansbaai vertel van seer om geliefde kleinseun te verloor
“My trane sit weer vlak vanoggend; party dae gaan dit beter as ander …” Só vertel die ouma van die 16-jarige Romeo Olyn, wat verlede Sondagoggend in Blompark met ‘n mes…
-
Een van stigterslede van Knoflokskraal kry lewenslank vir verkragting
Een van die stigterslede van Knoflokskraal buite Grabouw is verlede week gevonnis nadat hy aan die verkragting van ‘n 13-jarige skuldig bevind is. Eric Ntabazalila, die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se…
-
Botrivier-polisiekantoor se deure bly volgens inwoners toe
Overberg se distriksgemeenskaps-polisiëringsforum (GPF) het sy kommer uitgespreek oor wat hy bestempel as die “[ondoeltreffende] bestuur” van die Botrivier-satellietpolisiekantoor, waar inwoners dikwels deur toe deure begroet word. Dié satellietkantoor, wat…










