Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Oasis bring omgewingsboodskap langs die Soetrivier in Strand
Oasis se vrywilligers versprei pamflette in Weltevreden om inwoners bewus te maak van omgewingsbeskerming langs die gevaarlike Soetrivier.
-
Ma veg moedig teen siekte vir die liefde van haar kinders
Chante Fransman leef 15 jaar met ondraaglike pyn deur Crohn se siekte – maar haar twee dogters gee haar elke dag ‘n rede om aan te hou veg.
-
Twee moorde ruk Helderberg in afsonderlike steekvoorvalle
‘n Tiener en ‘n 52-jarige man is in twee afsonderlike steekvoorvalle in die Helderberg oor die naweek vermoor, met verdagtes reeds in hegtenis.
-
Brand verwoes huise en laat ses Morkel’s Cottage-inwoners dakloos
Keenan Petersen (39) moes in sy onderklere deur ‘n venster spring nadat ‘n brand vier strukture in Morkel’s Cottage, Strand, verwoes het.
-
Sir Lowry’s Pass vier plaaslike Blitsbok-helde se tuiskoms
Gino Cupido en Tristan Leyds is deur hul gemeenskap in Sir Lowry’s Pass feestelik verwelkom ná die SVNS-kampioenskapoorwinning in New York.
-
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloof tydelik opgeskort
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
-
Vrae oor ‘haglike’ toestand van Macassar se sportterrein
Macassar se sportgemeenskap eis dringende herstelwerk na klagtes oor stukkende toilette, onveilige velde en gevandaliseerde geriewe.
-
Strand se werkloses maak die Soetrivierkanaal skoon
Subraad 8 gebruik EPWP om twee doele te bereik: werkloses van Strand kry tydelike werk terwyl die Soetrivierkanaal skoongemaak word.










