Top
-
Motsepe Foundation Championship-spanne veg om vroeë momentum
Die Motsepe Foundation Championship-seisoen skop Vrydag behoorlik in rat met drie wedstryde waarin spanne vroeg reeds waardevolle punte op die…
-
Hekel met Hart sit pienk varkies in kinders se hande
Klein pienk varkies, met liefde met die hand gehekel, het vroeër die maand vir 45 kinders by Lesedi-kleutersentrum buite Marble…
-
Pollard uit! Sacha en Kolbe keer terug vir Springbokke in Kaapstad
Cheslin Kolbe, die Springbok-vleuel en Sacha Feinberg-Mngomezulu, die losskakel, is in die beginspan ingesluit vir Saterdag se Greatest Rivalry-toets teen…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die Springbokke het die eerste Bok-toets teen die All Blacks in die Greatest Rivalry-reeks verloor. Hierdie naweek vind die tweede…
-
AfriForum en March vry na mekaar
Toe die 30 Junie-protesoptogte plaasgevind het, was die land gereed vir grootskaalse onluste. Min sou ons toe kon raai die…
-
Nóg ’n skokbesluit ruk ‘Boer soek ’n vrou’
Onsekerheid neem toe op Willie se plaas nadat een van sy drie kuiergaste besluit om hom eerder te groet. Intussen…
-
Kyk op! Só kan jy Vrydagoggend die rooi maan sien
Suid-Afrikaners wat bereid is om vroeg op te staan, kan Vrydagoggend ’n besonderse hemelse verskynsel sien wanneer die volmaan gedeeltelik…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die dertiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Die WAT se woord van die week
puntemasjien s.nw., puntemasjiene. Iem. wat as deelnemer aan ’n kompetisie, spel, wedstryd, of dergelike op ’n gereelde grondslag ’n groot…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









