Top
-
Stellenbosch blom met 10 dae se lieflike lenteplesier
Daar is iets aan ’n oulike tuinhekkie wat ’n mens dadelik nuuskierig maak. Wat groei agter daardie hekkie en grensmuur,…
-
Oplossing vir bobbejane in Skiereiland steeds onbereikbaar
’n Heining en twee primatoloë aan weerskante daarvan – twee teenoorgestelde menings oor “oplossings” vir die konflik tussen inwoners van…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 18 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Twee Maandag in hof ná moord op taxi-eienaars naby Kaapstad
In ’n doelgerigte poging om taxiverwante geweld wat van tyd tot tyd in die Wes-Kaap kop uitsteek, hok te slaan,…
-
Wes-Kaap ma op soek na enigste dogter: ‘Ek wil nie op ’n lyk afkom nie’
Die onsekerheid oor waar haar enigste dogter is, laat Sophia Arnoldus (66) van Franschhoek met ’n swaar hart terwyl sy…
-
‘Onaanvaarbaar’ kom dit van vies Kiss ná 2de Wallabies-nederlaag
Die Wallabies se afrigter, Les Kiss, het Australië se vertoning as “onaanvaarbaar” beskryf nadat hulle Saterdag met 43-21 teen Nieu-Seeland…
-
#CelebrateALife Is jou geliefde se naam dalk op nuwe NSRI-reddingsboot?
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se nuutste reddingsboot vir oopsee-reddingswerk is Saterdag by Club Mykonos geseën en gedoop. Die boot dra…
-
Van Rooyen bedank rugbygemeenskap ná Andrews se dood
Lions-afrigter Ivan van Rooyen het die rugbygemeenskap bedank vir die ondersteuning ná die dood van slot Hyron Andrews Vrydag. Van…
-
Groot lof vir spoedvraat Jooste ná driekuns op Loftus
Bulle-afrigter Johan Ackermann het sy hoed afgehaal vir die driekunsheld Cheswill Jooste ná sy span se oortuigende sege van 56-20…
-
Sharks se Pietersen huldig Hyron Andrews
Haaie-afrigter JP Pietersen het hulde gebring aan Hyron Andrews, die Lions se 31-jarige slot, ná sy span se dramatiese oorwinning…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









