Top
-
DA sê Tshwane-burgemeester moet waai oor Bronkhorstspruit-waterkrisis
Die DA het ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya ingedien oor die waterkrisis in Bronkhorstspruit. Die…
-
‘Wat ’n ma moet weet’: Rachel Kolisi en Natasha Joubert maak hart oop oor moederskap
Rachel Kolisi, Natasha Joubert en Therese Bam is onder die gaste wat op 1 November 2026 aan Wat ’n ma…
-
Ramaphosa sê regering se hantering van Covid-19 goed, maar erken PPE’s was ’n kopseer
President Cyril Ramaphosa het op navrae oor sy regering se hantering van die die Covid-19-pandemie gesê dat die saak twee…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 20 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Gayton McKenzie verbied plaaslike media om PA-lede te ondervra
Die leier van die Patriotic Alliance (PA), Gayton McKenzie, het plaaslike media verbied om onderhoude met partylede te voer en…
-
Van ‘spinning’ in hul tuisdorp tot op die skerm
Braeden Buys (27) en Chelsea Thomas (26), twee van die hoofkarakters van die vreesaanjaende reeks Spinners op Mzansi Magic, het…
-
Ramaphosa bevestig Mantashe is onder skoot oor kras uitlatings
Die ANC bespreek die omstrede optrede van sy nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, wat onder skoot is oor sy uitlatings oor…
-
Bok-breker Kwagga Smith groet Japannese klub, maar kom hy huis toe?
Die Springbok-flank Kwagga Smith sal sy Japannese klub, Shizuoka Blue Revs, verlaat nadat albei partye ooreengekom het om sy kontrak…
-
‘G’n lasbrief vir March and March se Jacinta, kie’
’n “Is, is nie”-woordewisseling het Donderdag tussen die organisasie March and March en vervolgingsowerhede losgebars oor bewerings dat lasbriewe vir…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









