Van ‘spinning’ in hul tuisdorp tot op die skerm

Van die toertjies wat deur die rolverdeling van ‘Spinners’ gedoen word.
Van die toertjies wat deur die rolverdeling van ‘Spinners’ gedoen word. Foto: Verskaf.

Braeden Buys (27) en Chelsea Thomas (26), twee van die hoofkarakters van die vreesaanjaende reeks Spinners op Mzansi Magic, het grootgeword met spinning in hul tuisdorp, Kraaifontein, in die noordelike voorstede van Kaapstad.

Spinning is wanneer jy teen ’n hoë spoed met ’n voertuig met tollende agterwiele in sirkels ry en allerhande toertjies doen.

Nooit sou hulle kon dink dat hulle eendag deel sou wees van ’n suksesvolle, internasionale ­projek waarby spinning betrokke is nie, vertel hulle aan Die Papier.


Kategorieë: ,

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos