’n “Is, is nie”-woordewisseling het Donderdag tussen die organisasie March and March en vervolgingsowerhede losgebars oor bewerings dat lasbriewe vir Jacinta Nogobese-Zuma, die leier van die beweging, en Xolani Zuma, haar man uitgereik is.
Volgens Sandile Dube, die nasionale woordvoerder van March and March, het wetstoepassers, wat die beweging se werk ondersteun, aan hulle uitgelap ’n lasbrief is vir die egpaar se inhegtenisneming uitgereik. Volgens Dube glo sy organisasie die ANC sit daaragter.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.
