Top
-
Hyron Andrews se skielike dood in Frankryk skok familie, sportgemeenskap
Die Lions het Woensdagmiddag in ’n mediaverklaring bevestig dat die slot Hyron Andrews weens ’n skeur in die binnewand van…
-
‘Boer soek ’n vrou’ se nuwe aanbieder Kate: ‘Ek voel dadelik tuis wanneer ek op ’n plaas is’
Die aktrise Kate Roothman, veral bekend vir haar rol as Nicolette in Binnelanders, is die nuwe aanbieder van Boer soek…
-
Stormers-lostrio dalk VRK se beste?
Die Stormers se Hacjivah Dayimani, Siya Kolisi, Paul de Villiers en Evan Roos kan moontlik die beste lostrio in vanjaar…
-
KYK: Boere praat oor plaasveiligheid en ander uitdagings
“Boere veg vir oorlewing, en alle misdaad bring voort ekonomiese verliese vir die boer op sy plaas, sy werkers, vir…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 21 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Pead en Muller begin in Stormers-span wat teen Scarlets uitdraf
Paul de Villiers sal die Stormers Saterdag in hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Scarlets in die Kaapstad-stadion verwelkom. Die Springbok-flank het…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Dís die nuwe aanbieder . . .
Die nuus is uit . . . oftewel die “Kat(e) is uit die sak!” soos kykNET op sosiale media skryf.…
-
Ramaphosa waarsku SA moet voorberei op moontlike verlies van VSA-handelsooreenkoms
President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gewaarsku om voor te berei op die moontlikheid dat die land toegang tot ’n belangrike…
-
Wanneer is die lewe belangriker as rugby? Moes die Lions ooit gespeel het?
Courtney Jameson van @dummyswitchpod bevraagteken waarom die Lions steeds teen La Rochelle gespeel het ná die dood van Hyron Andrews,…
-
Verskillende kategorieë? ‘Moord is moord’
Die menseregte-waghond Amnestie Internasionaal se Suid-Afrikaanse arm het onlangs ’n aanlyn petisie van stapel gestuur waarin hulle vra dat vrouemoord…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









