Top
-
Lions pas span aan vir Edinburgh-kragmeting ná moeilike week
Die Lions verskuif dié week hul fokus na die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), waar hulle Vrydagaand die voorloper op die puntelys…
-
Eers Lyon in Frankryk, nou wil Sharks Cardiff in Wallis klop
Die Sharks se hoofafrigter, JP Pietersen, het drie van sy Springbokke teruggebring na die aanvangspan ná hul verpligte rusperiode verlede…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 23 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
KYK: Politieke joernalis verduidelik ActionSA en Zille verhouding
Mashaba het aan ons politieke joernalis, Christiaan du Plessis, gesê dat ActionSA nie kan bekostig om met Zille te kan…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 23 Oktober Rugby (SS, 211) WXV-reeks 10:35 Australië t. Skotland Verenigde Rugbykampioenskap 20:40 Edinburgh t. Lions 20:40 Cardiff t.…
-
Tesourie syfers knou RNE se 3%-groei-droom
Dis min dat almal fyn luister na die mediumtermynbegroting, maar verbruikers is onder soveel druk dat álmal wou hoor wat…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Ons berig in-diepte oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk en hoe dit jou sak raak. Ja, daar is ’n effense brandstofverligting in terme…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Daar’s amptelik baie liefde in die lug in die Langkloof . . .
“Om al 10 boere vir die eerste keer saam te sien en te hoor wat hierdie proses vir hulle beteken…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 21ste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 22 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Die Kremlin hou vol dat die komende samesprekings in Abu Dhabi om die oorlog in Oekraïne te beëindig steeds in die formaat van Oekraïne, Rusland en die VSA gehou sal word, nadat Frankryk aangekondig het dat Europa ook verteenwoordigers na die beraad sal stuur
-
Ná die jongste ronde van die Nasieskampioenskap die afgelope naweek sal die Bokke steeds as die wêreld se nommer een-span hul toets teen Frankryk Vrydagaand binnegaan, maar die All Blacks verklein die gaping nadat hulle met hul oorwinning oor Skotland nou op 92,65 staan teenoor die Bokke se 93,09
-
Die EFF in die Oos-Kaap gaan vandag ’n strafsaak teen die Verkiesingskommissie aanhangig maak oor beweerde onreëlmatighede in Wyk 15 van Buffalo City nadat daar glo nog 97 stemme aan hul totaal toegevoeg is ná die stemme weer getel is
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









