Top
-
Madlanga: Kommissie speel teen tyd
Die afgelope week het die Madlanga-kommissie een van sy grootste onthullings nóg beleef, maar met talle getuies wat steeds moet…
-
Bokke mik na 2-1-voorsprong in vanaand se Greatest Rivalry-wedstryd
Siya Kolisi, die Springbok-kaptein en assistentafrigter Mzwandile Stick het gesê dat die feit dat hulle Saterdag by die FNB-stadion, ’n…
-
Dringende beroep: Red die 8 000 geblikte leeus
Die bewaringsorganisasies Bloodlions en Humane World for Animals het ’n dringende beroep op lede van die portfoliokomitee oor bosbou, visserye…
-
Hulle kan haka, ons kan skrum! Kom skrum saam met die Bokke
Die All Blacks het hul haka. Suid-Afrika het iets anders: ’n skrum wat bewe. Nou is dit tyd vir elke…
-
Kolbe kan AB’s se drome sink
Hier is die moontlike scenario’s wat vandag in die derde toets in die Greatest Rivalry-reeks in die FNB-stadion in Johannesburg…
-
Weervoorspelling: 100% kans op spek vandag
As jy vandag op die pad is, moenie nét jou sambreel of sonskerm inpak nie. Maak seker daar is plek…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 4 September, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Kolbe kan Kiwi’s se drome sink
Dit voel soos ’n ewigheid tot môre! Nie net gaan ons moet “skrum, Bokke, skrum” nie, maar Cheslin Kolbe sal…
-
Bok-skrumdokter Daan Human het jóú hulp nodig vir 3de toets teen All Blacks
Springbok-skrumafrigter Daan Human wil hê Suid-Afrikaanse ondersteuners moet die skrum luidkeels aanmoedig voor die derde toets teen die All Blacks…
-
Bok-vroue nou Swys‘loos’ voor groot toets
Die Springbok-vrouespan speel môre hul eerste toets in die FNB-stadion in Johannesburg en sal ook hoop om vir ’n eerste…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








