Top
-
Die WAT se woord van die week
skaars soos hoendertandeidiomatiese uitdrukking Baie skaars of onver krygbaar; uiters seldsaam: Kaartjies vir verlede Saterdag se wedstryd tussen die WP…
-
Eers beserings, nou ’n klagte: Bulls-kaptein wag op dissiplinêre verhoor oor gevaarlike spel
Die Bulls kan vir ’n tydperk sonder hul kaptein, Marcell Coetzee, wees nadat hy ná hul oorwinning in die Verenigde…
-
Die Louwhuis skryf ’n nuwe hoofstuk
Ons agterplaas die flikker van die sonen bo die staldeur pronk my rooi-bont duif;waar agter in die donker die swart…
-
Yaqeen Ahmed, Luan Giliomee onder 6 nuwe Bokke vir Europese toer
Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, het Woensdag ses spelers sonder enige toets-ervaring ingesluit in ’n groep van 37 spelers vir die…
-
Munisipale bestuurder borgtog geweier in korrupsiesaak van R24 miljoen
Die landdroshof in Mokopane het borgtog geweier aan die bestuurder van die Mogalakwena-munisipaliteit, Morris Maluleke (43), wat teregstaan op aanklagte…
-
KYK: Die mini-begroting se implikasies vir gewone mense
Die Papier Praat het met Lisette Ijssel de Schepper, ’n ekonoom, oor die mediumtermyn-begrotingsraamwerk gesels en uitgevind wat dit beteken…
-
DA-koukusleier in die Vrystaat by sy huis doodgeskiet
Die uitvoerende burgemeester van die Metsimaholo plaaslike owerheid, Jack Malindi, het Dinsdag met “skok en diepe hartseer” verneem van die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Kaapse wetstoepassers konfiskeer nog vuurwapens
Die Kaapstad-metro se wetstoepassers het die afgelope week, slegs ’n paar dae voordat die plaaslike munisipale verkiesing wat op 4…
-
Natuurrampe kos die land al R165 mjd.
Terwyl Suid-Afrika hom staal vir moontlike droogte weens El Niño, toon die jongste begrotingsyfers natuurrampe het die land die afgelope…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









