Top
-
Natuurrampe kos die land al R165 mjd.
Terwyl Suid-Afrika hom staal vir moontlike droogte weens El Niño, toon die jongste begrotingsyfers natuurrampe het die land die afgelope…
-
Die VRK bring uiteindelik weer die rugbygees in dosyne
Rugga Westley verduidelik hoe die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) Suid-Afrikaanse rugbyderbies nuwe lewe inblaas, Springbokke terug huis toe bring en ondersteuners…
-
‘Ek was die sondebok’: De Kock beskuldig NVG dat apartheidsgeneraals en politici beskerm is
Die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) daarvan beskuldig dat dit generaals en politici uit die…
-
Nostalgiese Halleluja-liedere na Oppiwater
Die Oppiwater Kunstefees van 14-19 Februarie 2027 aanboord die MSC Armonica skop af met ’n wonderlike geestelike ervaring: Genade, Onbeskryflik…
-
‘Nee vir datasentrum’
Die gemeenskap van Moorreesburg skop vas teen planne vir die bou van ’n reuse-sonplaas en ’n dorstige datasentrum in dié…
-
Nuweling Yaqeen Ahmed dalk ’n Springbok-verrassing vir jaareindtoer
Met Handré Pollard en Vusi Moyo wat beseer is, sal nuweling Yaqeen Ahmed dalk as ’n onverwagse keuse vir die…
-
Oogpunt: Romantiseer mense diktatuur?
Nou – langer as 237 jaar ná die uitbreek van die Franse revolusie – lyk dit of minstens dele van…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 26 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Drank en rugby: ‘Jy moet maar pa speel,’ sê Swys
Is dit onskuldige pret vir rugbyspelers om te drink, of is dié drinkery ’n kultuur wat stopgesit moet word? Dis…
-
Soldate na KZN ontplooi te midde van anti-immigrasiebetogings
President Cyril Ramaphosa het die ontplooiing van 510 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) na KwaZulu-Natal goedgekeur om die…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









