Top
-
Van dobbelkaartjie tot beleggingsplan: Jong mense moet hul geld laat groei
’n Nuwe digitale veldtog wil jong Suid-Afrikaners wegbeweeg van aanlyn dobbelary en vinnige geldmaakskemas na spaar, beleggings en gesonder finansiële…
-
Koningslange se dae in die Wes-Kaap getel
Die handel in Kaliforniese koningslange in die Wes-Kaap word oor die volgende twee jaar uitgefaseer nadat ’n risiko-evaluering bevind het…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 22ste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die wêreld groet kaptein Picard: Patrick Stewart sterf op 86
Sir Patrick Stewart, die Britse akteur wat miljoene kykers as kaptein Jean-Luc Picard en Professor Charles Xavier leer ken het,…
-
Drie pryse, een marimba en groot drome vir Kyrah
Van die Paarl tot die internasionale verhoog: Die US-student Kyrah Adams het drie groot toekennings by die Unisa-Suid-Afrikaanse Musiekbeurskompetisie ingepalm.…
-
Mafiastaat-status kruip nóg nader – Corruption Watch
“Ek dink ons is amper daar.” Só waarsku Lebogang Ramafoko, die direkteur van Corruption Watch, oor Suid-Afrika se gevaarlike nabyheid…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Wêreldrugby se huidige Speler van die Jaar, Bok-haker Malcolm Marx, is op ons voorblad omdat hy binnekort weer by ’n…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Só lyk die 10 nuwe boere
Tien boere, ’n nuwe aanbieder en die moontlikheid van ’n liefde wat ’n leeftyd hou: Boer soek ’n vrou se…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
CDE waarsku teen Johannesburg se groeiplan van R111 miljard
Johannesburg se volgende burgemeester moet eerder krag- en watervoorsiening, munisipale finansies en die stadsadministrasie stabiliseer as om nuwe megaprojekte aan…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









