Top
-
Lions teen Glasgow Warriors: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die Lions is ’n goeie span. Ongelukkig moet hul aanhangers hulself elke keer aan dié feit herinner as hulle nie…
-
“Moenie vals bewerings versprei nie”
Ian Cameron, DA-LP en voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, het hom uitgespreek teen vals bewerings wat op sosiale…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Só lyk Feroz Khan nou
Feroz Khan, die voormalige adjunkhoof van misdaadintelligensie is vandag in die Pretoriase landdroshof opgemerk ná maande waarin hy grootliks buite…
-
‘Johannesburg dors’: WaterCAN eis Ramaphosa se ingryping
Inwoners van Johannesburg wat dae lank sonder water moet klaarkom, kan nie langer op nog beloftes, vergaderings en regeringsaankondigings wag…
-
Ekonomie op papier groter, maar 2025-groei laer ná hersiening
Suid-Afrika se ekonomie was in 2025 sowat 5,3% groter as wat voorheen geraam is, nadat Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) sy…
-
Ierse rugbyreus vryspring skorsing voor Springbok-toets
Ierland se stut Tadhg Furlong kan steeds volgende maand teen die Springbokke uitdraf nadat ’n dissiplinêre komitee ’n klagte van…
-
Nee vir datasentrum
Die gemeenskap van Moorreesburg skop vas teen planne vir die bou van ’n reuse-sonplaas en ’n dorstige datasentrum in dié…
-
Van sitrus tot graan: Oos-Kaapse boer kroon as land se beste graanprodusent
Pieter Nortje van Sitrusrand Boerdery in die Oos-Kaap is as Suid-Afrika se 2026 Graan SA/Syngenta-graanprodusent van die jaar aangewys. Sy…
-
Drie vas ná taxi-skietvoorval waarin bestuurder sterf
Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat ’n taxi-bestuurder in ’n skietvoorval in Mfuleni, Kaapstad, doodgeskiet en ’n vrou gewond…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









