Top
-
Kan Republikeine peilings verkeerd bewys? Amerikaanse verkiesing beloof spannende stryd
Die Amerikaanse Republikeine meen meningspeilings onderskat die entoesiasme en steun onder hul kiesers, maar jongste peilings dui steeds op ’n…
-
Vosloorus-inwoners Maandag nege uur sonder krag
Inwoners van dele van Vosloorus in Ekurhuleni sal Maandag (2 November) vir nege uur sonder elektrisiteit moet klaarkom terwyl Eskom…
-
Bulle teen Scarlets: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Jeandré Rudolph het Saterdag op Loftus Versfeld gewys waarom hy ’n belangrike deel van die Bulle se pak is. Rudolph…
-
Bulle bars ná rustyd los en stoomroller Scarlets op Loftus
Die tweede helfte het met drama begin toe Scarlets se Gareth Davies slegs twee minute ná rustyd ’n drie gedruk…
-
Bulle begin sterk teen Scarlets op Loftus
Die Bulle het Saterdagmiddag op Loftus Versfeld in Pretoria, waar die kwik tot 33 °C gestyg het, sterk teen die…
-
Van straathoek tot feesverhoog: Pitori vier die geliefde kota
Die nederige kota het Saterdag die middelpunt van aandag by die Pitori Kota Festival in Pretoria gevorm. Kosliefhebbers, musiekliefhebbers en…
-
Stormers teen Ulster: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Sóos die Stormers se wedstryd teen Ulster op dreef gekom het, was daar een speler wat van die begin af…
-
Stormers druk deur in tweede helfte teen Ulster
Evan Roos het die tweede helfte op ’n skouspelagtige wyse afgeskop toe hy ná ’n suksesvolle skrum deur die Stormers…
-
Politieke geweld eis 34 lewens voor plaaslike verkiesings
Altesaam 34 mense is tussen Mei en Oktober vanjaar in 26 aanvalle dood in voorvalle van politieke geweld in Suid-Afrika,…
-
Stormers bou laat voorsprong teen Ulster op
Die DHL Stormers het met twee minute oor ’n voorsprong van 12-7 teen Ulster opgebou in hul vyfde wedstryd van…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









