Top
-
Ebola eis reeds meer as 5 000 lewens in Kongo
Die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) het reeds 5 026 lewens geëis, terwyl meer as 10 000…
-
Kuberkrakers slaan Binance: R104 miljard se kripto gesteel
Die wêreld se grootste kriptogeldeenheidbeurs, Binance, is deur ’n reuse-kuberaanval getref waarin sowat $6,3 miljard (meer as R104 miljard) se…
-
Wêreld maak gereed vir oorlog
Die internasionale kommer oor moontlike konflik in die Midde-Ooste het verder toegeneem nadat Amerikaanse pres. Donald Trump nie nuwe militêre…
-
Bokvroue wil teen Ierland sake regstel
Die Springbok-vrouespan is vasbeslote om vandag in die tweede toets teen Ierland by die Athlone-stadion hul nederlaag van verlede week…
-
DNS ontmasker Ted Bundy ná 52 jaar
Wat dekades lank een van Utah se onopgeloste moordsake was, is uiteindelik tot ’n einde gebring danksy forensiese wetenskap wat…
-
O’Sullivan dreig met hofaksie oor Mkhwanazi
Paul O’Sullivan, private forensiese ondersoeker, dreig met regstappe om die voorgenome aanstelling van lt-genl Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal se provinsiale polisiekommissaris,…
-
JCA eis antwoorde oor City Power se interne skuld van R22,5 miljard
Die Joburg Crisis Alliance (JCA), saam met sy vennote die burgerregte organisasie, WaterCAN, en JoburgCAN, eis dat Johannesburg se omstrede…
-
Binnelandse sake verleng kantoorure voor verkiesing
Die departement van binnelandse sake het sy kantoorure landwyd verleng in ’n poging om te verseker dat geen stemgeregtigde Suid-Afrikaner…
-
Spaar vir môre, maar hoe as vandag reeds elke sent tel?
Terwyl Wêreldspaardag Saterdag gevier word, wys nuwe navorsing dat byna die helfte van Suid-Afrikaanse volwassenes glad nie spaar nie. Stygende…
-
‘Ek is steeds in pyn’
“Daar was nog nie ’n oomblik sedert daardie aand wat ek nie in pyn was nie.” Só beskryf Christa Pike…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









