Top
-
SA brandstofswartmark reeds miljarde werd
Dis nie net bomskok nie, dis ’n behoorlike petrolskok! Dis angswekkend om jou brandstoftenk vol te maak – en daar…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Dis nie net bomskok nie, dis ’n behoorlike petrolskok! Dis angswekkend om jou brandstoftenk vol te maak – en daar…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 20ste uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Die liefde blom vir sommige – selfs die ‘L’-woord duik op
“Son, see en avontuur . . . en die begin van ’n nuwe liefde. Wat meer kan die hart vra?”…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 15 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Dobson beskou Kampioenebeker as ’n uiters belangrike toets vir sy Stormers-span
Stormers-afrigter John Dobson sê die Kampioenebeker is ’n uiters belangrike kompetisie op die rugbykalender en dat sy span alles in…
-
Name, Vanne, Diere en Dorpe kry nuwe lewe in ‘Haas se gat’ op kykNET
Kabous Meiring onthou die ronde kombuistafel in hul strandhuisie in Langebaan. Ná aandete was daar seesand, papiere en penne oral,…
-
Afgedankte polisiesersant aangekla van brandstofkaartbedrog
’n Afgedankte polisiesersant van Hertzogville in die Vrystaat word strafregtelik vervolg ná ’n ondersoek deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se…
-
‘Suidooster’-aktrise Lauren Joseph droom oor ’n kind en die sakewêreld
In die werklike lewe is die 36-jarige Lauren Joseph, wat die karakter van Zoë in Suidooster vertolk, enkellopend. Maar in…
-
VRK: Ongemak met wegwedstryde moet aangespreek word as SA spanne wil aanhou wen
Waarom sukkel Suid-Afrika se VRK-spanne weg van die huis af? Dit is die vraag wat Christopher Nkomo van @DummySwitchPod vra,…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









