Top
-
KYK: Nuwe Withuis-woordvoerder struikel senuweeagtig deur vlugtige 1ste perskonferensie
Katie Zacharia, die nuwe woordvoerder van die Withuis, het Dinsdag haar eerste perskonferensie met slegs 15 minute ingelei deur net…
-
3 dinge wat jy moet weet oor ‘Taktiek’ se 2de seisoen
Schusterton is steeds die veiligste dorpie in die land, maar vir die Taktiek-sekuriteitspan is daar oorgenoeg moeilikheid – en min…
-
SA man vrygelaat ná aanval in Mosambiek
’n Suid-Afrikaanse man wat lid was van ’n groep mense wat ’n maand gelede tydens ’n aanval in Mosambiek gevange…
-
Lincoln de Bruyn weer Theewaterskloof-burgemeester na raad besluit terug trek
Die raad van die Theewaterskloof-munisipaliteit (TWK) het sy besluit om uitvoerende burgemeester Lincoln de Bruyn uit sy pos te verwyder,…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 13 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
VRK: Die hoogste bome vang die meeste wind
Die voorste Suid-Afrikaanse spanne het die naweek behoorlik deurgeloop. Dieselfde geld vir die spanne wat pas van hul oorsese toere…
-
Projek van R73,6 miljoen om vloedskade op Sewe Passe-pad te herstel, vorder flink
’n Vloedskadeherstelprojek van R73,6 miljoen van die Wes-Kaapse regering toon goeie vordering op 10 km van die Sewe Passe-pad naby…
-
Strafregtelike klagtes dreig vir munisipaliteite
Sowat 19 munisipaliteite in drie provinsies word deur strafregtelike klagte in die gesig gestaar nadat hulle versuim het om betyds…
-
Wiel kom af tydens onwettige ‘spinning’, tref 9-jarige noodlottig teen kop
“Julle sal na vore moet kom en verklarings lewer oor wat gebeur het tydens die naweek se onwettige spinning wat…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









