Top
-
Konstitusionele hof beslis 181 ANC-kandidate moet op die stembrief wees
Die ANC het op die nippertjie verhoed dat hulle uit ses munisipaliteite uitgesluit word nadat die konstitusionele hof beslis het…
-
Saaiboere se sak geruk, juis noudat volgende oes gevestig moet word
Die skerp styging in brandstofpryse dreig om Suid-Afrikaanse saaiboerdery se winsgewendheid verder te knou, juis wanneer groot bedrae bestee moet…
-
Wenbrief van die week: Te veel talent onder maatemmer versteek
Met die terugkyk in ons geskiedenis is daar een angel wat ons maar net nie uit ons herkoms kon trek…
-
2de Bledisloebeker-toets: Só lyk die All Blacks en Wallabies se spanne
Nieu-Seeland het Donderdag drie veranderinge aan sy beginspan vir die tweede Bledisloebeker-toets aangebring, met die voorspelers Josh Lord en Ethan…
-
Die WAT se woord van die week
hoelieha (hoe-lie-ha) tw. (streektaal) (Suidwestelike Afr. → Kaaps) Ook, streektaal, halieha. (sametrekking van haai, o alla) Uitroep van verbasing, ontsteltenis,…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 14 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Lions móét aanbeweeg voor 1ste Kampioenebeker-kragmeting ná groot nederlaag
Lions-afrigter Ivan van Rooyen wil nie by die verlede stilstaan ná sy span se eerste nederlaag van die seisoen teen…
-
Finansies: Almal kan presteer deur aan te hou; beter te doen
In atletiek bepaal hoogspringers en paalspringers hoe hoog hul dwarslat geplaas moet word voordat hulle spring. Ons almal doen dit…
-
Vermeende reeksmoordenaar vas oor moord van 3 Atlantis-vroue
Die grusame dood van drie vroue in Sherwoodpark en die naburige omgewing tussen Mei 2016 en September 2021 het destyds…
-
Nuwe Bulls-aanwins Luan Giliomee: ‘Ek wil net ’n beter speler word’
Die Bulls se nuwe aanwins, Luan Giliomee, het vertel hoe hy sy vroeë seisoenskuif ervaar nadat hy die Sharks vir…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









