Top
-
Regstreeks | Bledisloe-beker: Wallabies v All Blacks
Die tweede Bledisloe-beker-toets tussen die Wallabies en die All Blacks het vanoggend in Sydney afgeskop. Nathan Charles, wat onlangs met…
-
Willie Aucamp: ‘Jy vra nie vir doodmaak van ander’
Boere is deel van die slagaar van ons land wat alles en almal voed. Die week was AgriSA se kongres…
-
Hof beslis olifante Lammie, Mopane en Ramadiba moet in Jhb-dieretuin bly
Die drie olifante, Lammie, Mopane en Ramadiba moet in die Johannesburgse dieretuin bly, het regter Noluntu Bam van die Pretoria-hooggeregshof…
-
Lions-slot Hyron Andrews in Frankryk oorlede voor 1ste Kampioenebeker-kragmeting
Die Lions-rugbyunie het bevestig dat hul slot Hyron Andrews Vrydag dood in sy hotel aangetref is, ’n dag voordat die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 16 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
DA se Helen Zille: ‘Dit is Johannesburg se laaste kans’
Sy is oral. Op jou sosiale media platforms, in die nuus en in Johannesburg oral teen die lamppale. Daar was…
-
Lions-speler dood in Franse hotel aangetref
’n Speler van die Lions is Vrydag dood in sy hotel aangetref, kort voordat die span se Kampioenebeker-wedstryd teen La…
-
Wêreldvoedseldag: Suid-Afrikaners mors tonne kos terwyl miljoene honger bly
Suid-Afrika vermors jaarliks na raming 10,3 miljoen ton kos terwyl miljoene mense sukkel om voedsame maaltye te bekostig. Dié probleem…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 16 Oktober Rugby (SS, 211) Europese Kampioenebeker 20:00 Gloucester t. Bordeaux Krieket (SS, 212) Pro20-beker 12:50 Garden Route Badgers…
-
Fannie Masemola keer terug as polisiehoof
Pres. Cyril Ramaphosa het die skorsing van genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, beëindig. Masemola hervat sy volle pligte op Maandag,…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









