AfriForum het ‘n stokkie gesteek voor die Mangaung-metro se planne om openbare eiendomme te vervreem.
Nóg ‘n komitee gaan nie probleme in die Mangaung-metro oplos nie, sê VF Plus ná raadsbesluit op 29 Junie.
Sowat 600 optoggangers het Dinsdag 30 Junie vreedsaam deur Bloemfonatein se strate beweeg om versoekskrifte aan die premier te oorhandig.
Die Mangaung-metro sê hoewel daar nog geen datum is vir die heropening van die dieretuin nie, opgraderings vorder.
Water wat oor die pad lek by die verkeerssirkel in Albrechtstraat by Preller Walk, skep gevaarlike toestande vir motoriste.
The executive mayor and city manager were part of a delegation that appeared in front of Scopa to give feedback on the Auditor General’s report and other issues.
Private kontrakteurs wat vullisverwydering in die Mangaung-metro doen, het tyd tot Woensdag 6 Mei om beswaar te maak teen nuwe tariewe.
Die burgerregte-organisasie Afriforum het vandeesweek ‘n brief gestuur waarin hulle die bedanking van die Mangaung-metro se stadsbestuurder eis.
Die DA vra dat die Mangaung-metro weer ‘n behoorlike instandhoudingsprogram in plek kry om die stad se bome op sypaadjies te sny.