Terwyl die Mangaung-metro beweer dat eiendomswaardes met tusen 14% en 25% op is, wys die konsepbegroting dit is nader aan 49%.
Nadat inwoners gaan meet het hoeveel suiwer water verlore gaan by ‘n waterlekplek in Albrechtstraat, het die Mangaung-metro vandag begin met herstelwerk.
Die burgerregteorganisasie AfriForum vra dat die Mangaung-metro dringend ingryp om veiligheid by die stortingsterreine te verbeter.
Die hofsaak wat die DA aangangig gemaak het oor die Mangaung-metro se ontwikkeling by Louerierpark, is uitgestel tot 16 April.
Centlec se spanne werk aan die skade by die Bayswater-substasie nadat daar gisteraand ‘n ontploffing was.
A 27-year-old man was arrested for scamming students with a fake bursary scheme, now charged with corruption and extortion.
Die DA in die Mangaung-metro het hom tot die hof gewend om aktwiteite van die munisipaliteit op ‘n terrein waar onwettige nedersettings opgerig is, te keer.