Villagers Worcester en Swellendam stamp koppe in die Langeberg-afdeling van die Grootuitdaag-kompetisie, met Swellies wat wen.
Villagers Montagu se rugby kook met die derde sege wat hulle vanjaar ingeryg het ná hul oorwinning teen Bonnievale United.
Met hul slagspreuk “Rivalry on the field, Unity in the Community” wil Young Hamiltons en Multisure Villagers Worcester eenheid en trots in die gemeenskap terugbring.
Villagers moes hard werk om uiteindelik die Rangers Robertson op die Van Zylstraat-stadion in Robertson te klop.
Eers was dit Nuweland en nou bly die Westelike Provinsie-rugbyspan se naam ook in die slag, tot ontsteltenis van rugbyliefhebbers.
Dié atleet van Ceres het die afgelope jaar groot opgang in die hardloopwêreld gemaak met verskeie nasionale rekords agter sy naam.
Klubrugby-entoesiaste kan hulself regmaak vir ‘n opwindende seiseoen wat voorlê in die Grootuitdaagbeker, Streekuitdaagbeker en Gemeenskapskild.
Two teams from Worcester Cricket Club were dominant in their matches against the teams from Bredasdorp last week.
‘n Begaafde jong krieketspeler het SA-kleure verwerf in binnenshuise krieket en droom daavan om die nasionale span te haal vir die wêreldkampioenskap.
Die atletiekdag is gekenmerk deur puik sportmanskap, sterk mededinging en ‘n uitstekende gees tussen die skole en atlete.