The Western Cape government fears Premier Foods will close its Tulbagh plant, impacting 250 permanent staff and many farmers.
Die geleentheid het vroue uit verskillende gemeenskappe en sektore bymekaar gebring en hul bydraes oor verskeie velde erken.
Firefighting crews this year battled an unprecedented number of blazes that started weeks earlier than usual and costs millions of rands to bring under control.
Van Loveren en die nege geraakte huishoudings het die Grondhof genader met ‘n versoek om die betrokke nasionale en provinsiale departemente, die Langeberg-munisipaliteit en die betrokke ampsbekleërs te las om…
‘n Gemeenskap wat saam werk, sonder enige bybedoelings. Dít is die wenresep wat Montagu weer die toekenning vir beste dorpie in vanjaar se Kfm Best of the Cape-toekennings besorg het.
Parents are urged to check whether their children have been vaccinated against the disease.
Die Robertson-polisie ondersoek ‘n skietvoorval op ‘n plaas in die gebied waarin ‘n polisiesersant beseer, en een persoon glo noodlottig gewond is.