Two teams from Worcester Cricket Club were dominant in their matches against the teams from Bredasdorp last week.
‘n Begaafde jong krieketspeler het SA-kleure verwerf in binnenshuise krieket en droom daavan om die nasionale span te haal vir die wêreldkampioenskap.
Gelsquad het eerste in sy groep eindig en met selfvertroue na die kwarteindstryd deurgedring, ná drie wen-wedstryde in die toernooi.
Die afrigter Lance Sendin se praktiese en insiggewende aanbiedings het kennis oorgedra wat vir klub- en gemeenskapsvlak toepaslik is.
Met ‘n nuwe afrigter en in nuwe span, slyp Gimmies hulle vir hierdie jaar se rugbyseisoen.
Met die nuwe bestuur nou in plek, is Worcester Villagers gerat en slaggereed om die uitdagings van die 2026-seisoen aan te pak.
Ná dertig jaar word die atletiekbyeenkoms tussen vier skole in Worcester, weer gehou en dit beloof atletiek uit die boonste rakke.
Pro-Eagles-krieketklub was op 18 Januarie gasheer vir die “Pa-Roel”-toernooi. Die Clovers-krieketklub en Taranankie het dinge uitgespook in die finaal.
Villa het verlede jaar ‘n uitmergelende seisoen van 38 wedstryde gehad en het uiteindelik in die in die half-eindstyd teen die wenners, Saldanha, geëindig.
Die span met sy jong talent het vroeg in die wedstryd reeds die oorhand gehad. Die vennootskap tussen Amsterdam en Fisher wat die fondament vir die oorwinning gelê het.