Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die NDP beoog om binnekort nog kandidate vir die verkiesing in November vanjaar bekend te maak.
Coetzee, wat altesaam 424 wykstussen- verkiesings van 2021 tot 17 April vanjaar ontleed het, het bevind dat Suid-Afrika se politieke landskap dramaties verander en dat kiesers toenemend wispelturig word.
SALDANHA | LANGEBAAN – Inwoners in Saldanha en Langebaan kry weer môre (Woensdag, 22 April) ’n gulde kans om hulle persoonlike keuses te maak vir ’n nuwe wyksraadslid. Met een…
Suid-Afrika se munisipale verkiesingsuitslae oor die afgelope twee dekades toon ‘n duidelike en versnellende verskuiwing: van dominante partybeheer na ‘n gefragmenteerde, mededingende en koalisie-gedrewe politieke stelsel. Die data van 2000…