Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die polisie het bevind Nicola Liebenberg se dood was toevallig, terwyl ’n afsonderlike aanrandingsaak steeds in die hof voortduur.
Eilandhuis in St. Helenabaai het vanaf 1 September nuwe bestuur en ’n nuwe naam, ná onlangse regsoptrede oor die tehuis.
’n Uiters seldsame grootbekhaai het Saterdag22 Augustus in St Helenabaai se hawe uitgespoel. Navorsers ondersoek die karkas en moontlike oorsaak van vrekte.
Planktonkrefies bedek dele van die strand by St. Helenabaai. Navorsers ondersoek tans verskeie moontlike oorsake vir die ongewone mariene verskynsels langs die Wes-Kaapse kus.
Lyk van vrou op plaas naby Laingville gevind; identiteit nog onbekend terwyl forensiese ondersoek en amptelike bevestiging afgewag word.
West Coast Abalone by Cape St. Martin sluit op 31 Julie ná 28 jaar weens markdruk, stygende koste en swak vraag.
Die polisie en familie vra hulp om die vermiste 75-jarige Magdalena “Suster Lenie” Rhode op te spoor nadat sy Sondagoggend spoorloos verdwyn het.
Die polisie en familielede van die 75-jarige Magdalena Rhode doen ‘n beroep op die publiek om te help om “Suster Lenie” op te spoor. Rhode se familie het haar al…
Die bekende Die Eilandhuis vir Gestremdes in St. Helenabaai se lisensie om as gesondheidsorgverskaffer vir 2026 te funksioneer, is nie hernu nie. Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand het…