Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens Thyrone Williams, onderburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, het die polisie bevestig dat ‘n liggaam gevind is, maar dat forensiese ondersoeke eers afgehandel moet word voordat die vrou se identiteit vasgestel…
Volgens die polisie het die vroue verskeie haarsalonne in Laingville besoek en eienaars, van wie die meerderheid buitelanders is, probeer dwing om hul sake te sluit.
Lyk van vrou op plaas naby Laingville gevind; identiteit nog onbekend terwyl forensiese ondersoek en amptelike bevestiging afgewag word.
Volgens Thyrone Williams, die adjunkburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, is Rhode die laaste keer Sondag omstreeks 02:30 gesien toe sy haar woning in die Laingville-buurt verlaat het.
Volgens Thyrone Williams, adjunkburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, is Rhode die laaste keer Sondag omstreeks 02:30 gesien toe sy haar woning in die Laingville-buurt verlaat het.
Die polisie en familielede van die 75-jarige Magdalena Rhode doen ‘n beroep op die publiek om te help om “Suster Lenie” op te spoor. Rhode se familie het haar al…
Welbekend in die gemeenskap is Alexander in die vroeë oggendure van Woensdag 29 April oorlede.
Die stilte in die huis waar Anna Karools saam met haar oudste seun, Welsey Carolus (30), gewoon het, is opmerklik. Wesley het die afgelope Donderdag (19 Februarie) tragies by Laingville se…