Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Omstreeks 11:00 dié oggend het die gesteelde I-pad ‘n sein begin uitstuur na die eienaar. Hy het die inligting aan die polisie deurgegee waarop sers. Brandall Cananie van die Weskus-blitspatrollie…
Vredenburg – Drie onbekende mans het verlede Donderdag (5 Maart) omstreeks 20:30 ‘n 32-jarige vrou se huis in George Kerridge binnegekom en haar gevra om saam met hulle na die…
Louw is in ‘n kritieke toestand per helikopter na ‘n Kaapse hospitaal geneem, waar hy steeds aansterk. Hy sal nog verskeie operasies moet ondergaan.
Hy beklemtoon dat die produksiespan steeds welkom voel in Langebaan en dat hulle die gemeenskap se ondersteuning en gasvryheid baie waardeer.
Met hul toestemming is die sak deursoek en is 8 038 Mandrax-tablette, 33 halwe tablette en 0.727 g tik in die sak ontdek. Die geraamde straatwaarde van die dwelms is R403 550.
Volgens gerugte is die kameratoerusting by ‘n filmspan wat glo aan ‘n episode van die gewilde kookprogram Masterchef werk se verblyfplek gesteel.
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei dingsgebied
Die opleiding van 33 vrywilligers het gehandel oor hoe om persone wat deur geslagsgeweld geraak is, te ondersteun.