Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
Insults and statistics were flung around like missiles during the rapid fire debate at the provincial Sitting of the House.
Die alarm van ‘n sakeperseel in Platinumstraat, Saldanha, het tussen Donderdagmiddag en Vrydagoggend (21 en 22 Augustus) afgegaan. Volgens kapt. Tania Helfrich, die distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie, het die 54-jarige…
Daar is ‘n skerp styging in huisrooftogte in die Weskus-polisiedistrik met deure wat oopgedwing word omdat die infrastruktuur nie altyd geskik is om veiligheidsdeure aan te bring nie. Saterdagoggend (16…
A charge of fraud was laid at the Vredenburg police station this morning (Thursday, 21 August) due to the sale of fraudulent medical certificates that have skyrocketed in Saldanha and…
Die polisie van St. Helenabaai ondersoek ‘n saak van poging tot moord nadat ‘n vyftienjarige seun op 1 Augustus so erg in Melkbosstraat, Laingville, aangerand is, dat hy steeds…
Die berugte vermeende sosialemediabedrieër Billy Lightfoot het die afgelope Dinsdag (12 Augustus) weer in die Vredenburg-landdroshof op aanklagte van bedrog verskyn. Lightfoot het na bewering landwyd mense wat moes verhuis,…