Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die voertuig is deursoek en die dagga is gevind, waarna beslag daarop gelê is.
Alida Buckle Die Vredenburg-polisiëringsforum (GPF), wat uit al die buurtwagte in die dorp bestaan, het onlangs sy nuwe bestuur gekies. Die teenwoordiges het Freddie Smook eenparig as voorsitter verkies en…
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei- dingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, die distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie. Die 18-jarige Keanen…