Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die intimidasie van veral winkeleienaars in Vredenburg is weer in die kollig nadat ‘n 19-jarige verlede week weens dié oortreding in hegtenis geneem is. Volgens kapt. Tania Helfrich, die disrikswoordvoerder…
Die Klawer-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat Piet Mostert (61) van die plaas Rostra op Donderdag 16 Oktober vermoedelik ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy ‘n trekker…
Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie…
Speurders by die Wes-Kaapse teenbende-eenheid vra die publiek om hulle te help om Dayaan Fataar op te spoor.Hy is ‘n persoon van belang in ‘n ondersoek waar verskeie vuurwapens en…
Hirion Williams (58) is die afgelope Sondagoggend (28 September) in Saldanha met dwelms met ‘n straatwaarde van altesaam R30 900 aangekeer. Hy het Maandag in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van onwettige…