Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
‘n Lyk wat op 8 November verlede jaar in ’n sloot by die afvalstortingsterrein in Oostewalstraat, Langebaan, gekry is, het skokgolwe deur die gebied gestuur. Twee mans, Aylwin Magalies (39)…
In die aanlyn wêreld van vandag bestaan baie meer maniere waarop mense – en ondernemings – in die moeilikheid kan beland. Dit gaan nie meer net oor ongelukke op persele…
LANGEBAAN – Die gemeenskap van Seaview Park is in rou en ongeloof gedompel ná die skokkende ontdekking van die liggaam van Cheryl Lombard (54) in haar huis vroeër vandeesweek. Volgens…
Die beskuldigde in die saak van die seksuele aanranding van ‘n 13-jarige in Piketberg het verlede Woensdag (29 Oktober) in die Piketberg-landdroshof verskyn. Borgtog is geweier nadat ‘n petisie met…
Die skielike dood van en beweerde moord op Deneilsen Rossouw (24) het die gemeenskap van Louwville geruk. Die voorval het die afgelope Saterdag (1 November) plaasgevind toe Deneilsen sy jonger broer…
Die intimidasie van veral winkeleienaars in Vredenburg is weer in die kollig nadat ‘n 19-jarige verlede week weens dié oortreding in hegtenis geneem is. Volgens kapt. Tania Helfrich, die disrikswoordvoerder…