Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie…
Speurders by die Wes-Kaapse teenbende-eenheid vra die publiek om hulle te help om Dayaan Fataar op te spoor.Hy is ‘n persoon van belang in ‘n ondersoek waar verskeie vuurwapens en…
Hirion Williams (58) is die afgelope Sondagoggend (28 September) in Saldanha met dwelms met ‘n straatwaarde van altesaam R30 900 aangekeer. Hy het Maandag in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van onwettige…
‘n Man in sy 50’s word aangekla van die seksuele aanranding van ‘n 13-jarige meisie in Piketberg. ‘n Petisie is deur Billy Claasen, ‘n gemeenskapsleier, uitgereik en hy vra die…
A shooting incident took place in the early hours of Sunday 7 September, around 02:30, in the precincts of Club Mykonos. Captain Tania Helfrich, spokesperson for the West Coast Policing…
“Net vir die tipe mens wie hy was, het hy nie verdien om só te sterf nie,” meen Kaytlin Filander (20). Haar broer, Marley Filander (25), se lewelose liggaam is…