Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Soms is dit stadig, subtiel en maklik om te mis. Daarom is dit belangrik dat mense die tekens kan herken, sodat hulp betyds kan kom.
RUBRIEK | Leer mekaar eers ken voordat jy ‘n oordeel
Vredenburg se “Burg Boys” het Young Hearts van Pella in Vredenburg gepak en rugby-ondersteuners was geensins teleurgestel nie.
Altesaam 24 spanne het sedert Maart in twee afdelings aan die wintersakeliga deelgeneem: 12 spanne het dit op Dinsdagaande (Afdeling 1) en 12 op Donderdae (Afdeling 2) uitgespook.
Die basaar vind Saterdag plaas en dit is baie duidelik nie net ‘n plaaslike geleentheid nie. Die hele gemeenskap is betrokke – van gesinne en kinders tot ouer inwoners.
Die fokus was nie op geldinsameling nie, maar op iets eenvoudiger – en dalk belangriker. “ ’n Mens kan nie altyd finansieel bydra nie, maar ons kan hulle geestelik ondersteun,”