Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Maar plaaslike verkiesings gaan nie oor die Parlement in Kaapstad of beleidsgevegte in Pretoria nie.
Sulke kos vul dalk hul mae, maar dit bevat nie al die voedingstowwe wat hul liggame nodig het nie.
Probeer hierdie heerlike Turkse hoendersosatie-resep deur Lekker Weskus.
Despite his national responsibilities Lewaks remains actively involved in grassroots chess development.
‘n Splinternuwe kamera met lense en ander toerusting is teruggevind.
Volgens Marco het hulle begin saam bid en God se ingryping in hul lewe ervaar.
Die afgelope week het ons weer gesien hoe Weskusmense kán saamstaan, veral as politiek vir eers eenkant toe geskuif word.
Die moderne winkelsentrum, wat sowat 7 200 m² beslaan, sal uiteindelik altesaam 25 winkelruimtes insluit.
Hoe nader dit egter aan ‘n verkiesing kom, kan gesien word op foto’s wat vir plasing na Weslander gestuur word, die partykleure sluip al hoe meer in.