Eden Primêr bedank graag vir Glenryck, een van sy grootste donateurs vir die skenking van ‘n uitmuntende bedrag aan die skool. Die skenking sal vir die nodige toerusting vir die gr.R-klasse gebruik word. Die skool bedank ook vir Edwena Snyer van Snyer Business Consulting vir dié onderneming se betrokkenheid by en ondersteuning aan die skool.

Eden Primêr spreek dank uit

Eden Primêr bedank Glenryck en Snyer Business Consulting

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article