Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
The programme also supports educational needs within the local community, making it a platform for real impact
By die Weskus Mall-inkopiesentrum op Vredenburg het die hare behoorlik gewaai onder die skêr van haarkapster Joanne Bester
She said she loves challenges, and tennis challenges not only ones body but brain as well.
Ons almal ken ‘n malvapoeding, maar soms wil jy hom ‘n bietjie opkikker met ‘n bietjie brandewyn, of selfs rum.
Feesgangers het ‘n naweek van lewendige musiek en ‘n skilderagtige kusomgewing geniet.
Die dag se hoogtepunt was die kleurvolle colour run, wat groot opwinding onder jonk en oud veroorsaak het.
Die jaarlikse kompetisie, met gemeenskapswedywering en sterk plaaslike ondersteuning, bring klub- rugby-aksie na ondersteuners reg oor die Weskus en Boland.
Ná 54 jaar wat die koerant getrou by betaalpunte en op straat te koop was, pas ons aan by die tye en word die gedrukte weergawe van vandag af gratis…