Ontvoerde man in Saldanha gekry:

◘ Die mense doen hierdie goed onder ons neus. Ons Weskusdorpies raak te veel soos die stede. My hart kan dit nie hou nie. – Carina Bester

◘ As sulke [mense] net vir ewig in die tronk kan bly, sal die wêreld ‘n beter plek wees. – Sharlon-lee Davids

◘ Hier onder ons neuse, nee man, Saldanha. Ons sal moet opstaan. Wie is die beskuldigdes? Is hulle inwoners hier? Want ek kan ‘n boek skryf oor Diazville. Ek is hier gebore en sal hier dood, maar nou raak dit Sodom en Gomorra? – Jolene Scholtz

◘Saldana word ‘n nes van ontvoering en dwelms. – Leigh Fletcher

◘ Baie dankie. – Hester Rheeders

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article