Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die karateka het die ervaring baie geniet en elkeen met ‘n medalje weggestap.
Billy John het ‘n vyfde plek in die 100-m-item en ‘n vierde plek in die 150 m behaal. Sy aflosspan het goud verwerf.
Saldanha Tigers, wat dié seisoen hul buiging in die Grootuitdaag maak, sal ook die Grafkelder die eerste keer besoek.
Ons hoor al hoe meer van kinders wat geboelie word. Dt is ‘n woord wat swaar dra, en met reg. Ons dink onmiddellik aan die tipiese toneel van ‘n groep…
Dié deurwinterde ondersoeker het veral gefokus op die groeiende bedreiging van kubermisdaad vir plaaslike ondernemings en inwoners.
Die ouetehuis moes in Oktober 2025 na ‘n nuwe perseel verhuis nadat die eiendom verkoop is. Tans huisves die sentrum nege inwoners met vyf geregistreerde versorgers, wat daagliks na hul…
Die byeenkoms is aangebied deur Gerda Pedro, ‘n inwoner van Noordhoek wat ‘n groot passie vir die geskiedenis en tradisies van die streek het.
WCYO expressed its gratitude, saying the gift will have a lasting impact on its young musicians. “We are deeply thankful for this act of friendship and international partnership.