Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Spaanse padelsport slaan kishou op Weskus
Padel groei vinnig aan die Weskus, met Langebaan wat ’n nuwe tuiste vir die dinamiese sport en ’n groeiende spelersgemeenskap bied.
-
Rotsvas Gemeente bied bergfietsuitdaging in Jacobsbaai aan
Rotsvas Gemeente bied bergfietsuitdaging met twee roetes by Jacobsbaai.
-
Weskus-netbalfinaliste (manne ook) is gereed
In die Super-liga het Malmesbury A ‘n naelskraapse 51-50-oorwinning oor Citrusdal A behaal. Malmesbury B het in die A-liga met 43-39 teen Langebaan B geseëvier.
-
Burg Boys weer in Top-12
Wat eers onmoontlik gelyk het, het later moontlik geraak omdat die spelers en spanbestuur geglo het dat hulle die vermoë het om bo uit te kom.
-
Velddrif vier 10de myl
Deelnemers kan kies tussen ‘n 500 m- pretswem, die 1,6 km-Velddrif Mile en ‘n 3 km-gevorderde swem.
-
Jano bring trots met kolskote
Mouton het onlangs sy Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se Sportskiet-streekkleure verwerf en het die afgelope Saterdag (5 September) ‘n uitstekende prestasie gelewer toe hy die eerste plek in die 10-m-o.16-klas…
-
Fietsryers sê dankie
Op Saterdag 22 Augustus het die federasie ‘n werksessie by die Weskus-fossielpark aangebied. Altesaam 47 ryers het dit bygewoon.
-
Saldanha Drags at airfield ‘electric’ this year
According to Lawton van Oordt of West Coast Racing, organisers had prepared for about 5 000 patrons, but the turnout was significantly higher.
-
B. Boys gee uitklophou
Die Albatrosse, wat verlede Saterdag met Saldanhabaai in die Saldanha Transnet-stadion afgereken het, het hulle ongelukkig teen Vredenburg vasgeloop en die Albatrosse se vlerke is kortgeknip.
-
Medaljes vir jong judokas
Die klub se judokas het hul staal teen deelnemers van ander klubs gewys en altesaam twee goue, een silwer en twee bronsmedaljes verower.










