Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Darling-rugby vereer bestes
Die Darling-rugbyklub se toppresteer- ders het sertifikate en trofeë ontvang op die klub se jaarlikse spogprysuitdelingsgeleentheid in die Darling-gemeenskapsaal op 27 September. Ferlin Tango is aangewys as die Sportman van…
-
Groot drome vir nuwe krieketseisoen
Terwyl die rugbyseisoen tans sy laaste afskop met die Sanlam-Boland-Top-12- en Superliga-wedstryde – die laaste op die Bolandse rugbykalender – beleef, kry die krieketvelde van die Boland en Weskus weer…
-
Hou nooit op droom, sê bobaas-ruiter (25)
Noluvu Ludidi Met haar eerste keer op ‘n perd se rug in 2007 het Juandre Strydom (25) geweet dis waar sy behoort. Dié jong perdryer het vroeg in haar lewe…
-
Jong talent op dreef
As daar een ding is wat die Boland- rugbystruktuur jaar ná jaar bewys, is dit dat talent nie net in groot sentrums woon nie, maar dat die Bolandse o.12-spanne vir…
-
Sakeliga-rolbal raak nou warm
Die tweede week van die Rolbal-liga vir Sake-ondernemings is verby en die spelers raak nou ernstig. Volgens Etienne Schut van die Lagoon-rolbalbaan in Langebaan het die spanne nou hul ritme…
-
SA darts-champion duo looks forward to Korea trip
Representing South Africa and the West Coast at the 2025 World Darts Federation World Cup in South Korea is a great honour for Warrick Scheffer and Vossie Oosthuizen. Currently Scheffer…










