Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Eindronde in rolbal-sakeliga op Langebaan
Die Lagoon-rolbalklub huisves vandag (Donderdag 16 Oktober) die Sakeliga se eindronde. Etienne Schutt, die klubpresident, vermoed dit gaan op ‘n taai stryd tussen PJ Toilets en Headline Blinds uitloop. Albei die…
-
Spanne in naelbyt-rolbal
Die jaarlikse Classic-rolbaltoernooi is die afgelope naweek (Vrydag 3 tot Sondag 5 Oktober) op die rolbalbaan van die Lagoon-rolbalklub aangebied, met Suzuki Vredenburg as die hoofborg. Twaalf spanne van Langebaan, Velddrif,…
-
Rolbal-voorlopers kop-aan-kop
Die lede van spanne wat aan die Rolballiga vir sakeondernemings deelneem, begin nou hul peil van spel verhoog namate hulle al meer vernuftig raak. Volgens Etienne Schut van die Lagoon-…
-
Visfabrieketoernooi bied weer sport en lekker kuier
Die tyd kom al hoe nader vir die jaarlikse Visfabrieketoernooi einde Oktober. Dié toernooi het aanvanklik net vir rugby voorsiening gemaak en met 16 rugbyspanne begin. Deur die jare het…
-
Saldanha Tigers gereed om sege huistoe te bring
Die Saldanha Tigers-rugbyklub maak gereed om môre (Saterdag 11 Oktober) kragte te meet teen die Evergreens-rugbyklub op hul tuisveld op Wellington in die Super 16-reeks. Die span wat gaan meeding…
-
Piketberg se sportlegendes vir bydraes vereer
Ray van Rooy, die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit asook die wykskomiteelid van wyk 4, het besluit om lewende legendes te vereer. Die geleentheid het op Vrydag 26 September in die…
-
Hou nooit op droom, raai Cheswill die jongspan aan
Van die strate van Vredenburg tot die groot ligas, het Cheswill Jooste (19) diep in baie se harte geklim. Rugby was al van kleins af ‘n deel van dié kranige…
-
Halfmarathon a huge success
On Saturday 4 October the Mykonos Half Marathon’s 21,1 km, 10 km, and 5 km Fun Run took place in near-perfect running weather at Club Mykonos Resort in Langebaan. According…
-
Street Mile series ends in triumph
The final leg of the West Coast Street Mile series was a resounding success on every level. Hosted by Langebaan Athletics Club (LAC), Leroy Jacobs of LAC said they were…










