Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Alle paaie lei na Wellington vir Bolandrugby
Die rugbykoors in die Boland loop hoog, en alle paaie lei na die Boland Stadion in Wellington op Saterdag, 15 November. Die Sanlam Boland Top 12, wat vier jaar gelede…
-
Little ones learn to swim at fun gala at Curro
Excitement, splashing water, and the cheering of parents filled the air as four local swim schools came together on Saturday 1 November at Curro Langebaan to host yet another successful…
-
Jong judokas ware vegters
Die Louwville-judoklub het sy gemeenskap by ‘n hoogaangeskrewe en mededingende judokompetisie, wat die afgelope Vrydag (31 Oktober) en Sater-dag (1 November) in George plaas- gevind het, met trots verteenwoordig. Die…
-
Mylswem en pret by Port Owen
Dis tyd vir die negende jaarlikse Velddrif-myl- en 3-km-swem-geleentheid. Kom moedig swemmers Saterdag (8 November) by die Port Owen-marina in Velddrif aan en kyk hoe deelnemers aan die pret-swem in die…
-
Saldanha op segetog
Die onoorwonne Saldanhabaai-rugbyklub het die afgelope Saterdag (1 November) sy vierde agtereenvolgende oorwinning aangeteken en daarmee sy plek in die half-eindstryd in die Boland-Top-12 op die Boland-stadion in Wellington bespreek.…
-
Krewe I én II in eindstryd
Die Pen Basson-krieketveld in Wellington gaan die komende naweek die plek wees waar die krieketkampioene van vanjaar se T20 Premier-krieketliga bepaal word, en die eerste én tweede spanne van die…
-
Visfabrieketoernooi ’25
Die jaarlikse Visfabrieketoernooi was weer ‘n hoogtepunt. Dié groot sportgeleentheid het op Vrydag 24 en Saterdag 25 Oktober op die Smit-sportterein in Velddrif plaasgevind. Dit was met omtrent 5 000…
-
Kom swem ‘n myl in die Bergrivier
Die negende jaarlikse Velddrif-myl- en 3-km-swem-geleentheid word aanstaande Saterdag (8 November) by die Port Owen-marina in Velddrif beslis. Deelnemers van fiks tot onfiks-maar-avontuurlustig kan aan deelneem. Amptelike Myl-swem (1,6 km) Die…
-
Saldanhabaai mik na halfeindstryd
Tonele van groot blydskap het Saterdag 25 Oktober afgespeel toe die Saldanhabaai-rugbyklub sy posisie op die Groep B punteleer nog verder met ‘n 46-41-oorwinning oor Safcol verstewig het. Die sege…
-
Gholfdag gee 2 skole ‘n hupstoot
Die son het helder oor Piketberg geskyn toe Winkelshoek Bottelering en Piketberg Powertools die afgelope Saterdag (18 Oktober) hul jaarlikse gholfdag aangebied het. Die dag was ten bate van Groenvlei…










