Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Golfuitslae | Golf Results
Hier volg die uitslae van die afgelope naweek se gholf. Vredenburg-gholfklubSaterdag 13 DesemberBekker-vleispryse (individuele Stableford) Langebaan Golf EstateSaturday to Sunday, 12-13 DecemberMynhardt Dames Invitational (36-hole tournament, Betterball Stableford)Overall prize-winners: Stuur…
-
Gholfuitslae | Golf Results
Golf results – Langebaan Golf Estate club competition Saturday 6 December.
-
Shilton skitter opnuut
Twee Weskusmanne het die Blitsbokke se glans nog helderder laat skyn. Shilton van Wyk van Saldanha is ná die HSBC-Kaapstad-7’s-eindstryd as speler van die wedstryd aangewys én Donovan “Don” van…
-
Skolekrieketspanne bekend
Met Bolandpark as agtergrond en die T20-eindstryd tussen Goldrush Boland en die Warriors wat op die punt was om af te slaan, het Boland-krieket die afge- lope Sondag (30 November) ‘n…
-
Tennis kry vastrapplek en afslaan in Weskus se skole
Die toekoms van Weskus-tennis was hierdie lente duidelik sigbaar toe meer as 50 jong spelers die bane met twee energieke skoletennis-ontwikkelingsdae betree het. Die geleenthede, wat deur die Vredenburg- en…
-
Hopland gaan titel verdedig
Die Vredenburg-Hopland-o.21-rugbyspan sal sy wentitel by die vyfde o.21-Exodus-rugbykampioenskap hierdie naweek verdedig. Die kampioenskap word hierdie Saterdag (29 November) by die Vredenburg-sportterrein beslis. Vanjaar sal hulle kragte meet teen Vredenburg…
-
Londen wink vir plaaslike jong netbalspeler
Toewyding en harde werk het Carlin-Ann Cleophas op die pad gesit waar sy vandag is. Dié gr.10-leerder van die Hoërskool Vredenburg het die geleentheid van ‘n leeftyd gekry en is…









