Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Klubs skud reg
Ná die Saldanhabaai-rugbyklub se verowering van die Boland-rugbyunie se Top-12-trofee teen Roses United verlede jaar in Wellington, heers groot verwagtinge dat die Weskus streekspanne weer ‘n sterk seisoen gaan beleef.
-
-
Skote klap by wedstryd
Drie afsonderlike klagtes is Saterdag tussen 18:00 en 19:00 by plaaslike owerhede aangemeld rakende ernstige ontwrigting tydens ‘n rugbywedstryd op die sportterrein in Olof Bergstraat, Redelinghuys. Dit is bevestig dat…
-
Williams reg vir Vredenburg
In sy nuwe rol as hoofafrigter van die Vredenburg-rugbyklub se eerste span, sien Thyrone Williams uit na die geleentheid wat hom gebied is. Williams was die afgelope vyf jaar die…
-
Malmesbury Koringboere is top in Boland Promosie Wes‑liga (W)
Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning. In ’n dominante vertoning op Wellington se Sportgronde…








