Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Franco Scribante speeds to King of the Mountain title at Speed Classic Cape Town
Nearly 80 supercars and hillclimb monsters, and close to 70 classic cars battle beneath Table Mountain as Speed Classic Cape Town makes stunning debut.
-
Uiteindelik daag daai grote toe op
‘n Groot vangs is nooit vir enige hengelaar te versmaai nie. Pierre de Wit, ‘n eiendomsagent van St. Helenabaai het op Vrydag 3 Oktober ‘n bielie van ‘n Dusky-kabeljou van…
-
Visfabrieketoernooi 2025 dié naweek uitgespook
Die tyd vir die Visfabrieketoernooi is uiteindelik hier. Spanne maak gereed om van Vrydag 24 Oktober op die sokker- en rugbyvelde en die netbalbane van die Smit-sportterrein in Velddrif mee te…
-
Gees loop hoog vir dié stryd
Groot opgewondenheid heers onder deelnemers aan die 2025-Visfabrieketoernooi wat op Vrydag 24 en Saterdag 25 Oktober in Velddrif sal plaasvind. Die groot sportgeleentheid vind op die Smit-sportterrein plaas. Rugby is…
-
Wenspan van Rolbal-somersakeliga op Langebaan gekroon
Die wenners van die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Somersakeliga is gisteraand (Donderdag 16 Oktober) gekroon, ná ʼn strawwe eindronde. Twaalf spanne het dit uitgespook, met PJ Toilets wat Headline Blinds met…
-
Krewe wys hulle kan diep duik
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub oftewel die “Krewe”, het die afgelope naweek hul krag en vaardigheid ten toon gestel met twee oortuigende oorwinnings teen Stellenbosch-krie- ketklub se eerste en tweede spanne. Nadat die…
-
Velddrif Mile entries close 31 Oct
The 9th Annual Velddrif Mile and 3 km Swim event takes place on Saturday 8 November in the Port Owen Marina, Velddrif. The event is open to all levels of fitness…
-
Eindronde in rolbal-sakeliga op Langebaan
Die Lagoon-rolbalklub huisves vandag (Donderdag 16 Oktober) die Sakeliga se eindronde. Etienne Schutt, die klubpresident, vermoed dit gaan op ‘n taai stryd tussen PJ Toilets en Headline Blinds uitloop. Albei die…
-
Spanne in naelbyt-rolbal
Die jaarlikse Classic-rolbaltoernooi is die afgelope naweek (Vrydag 3 tot Sondag 5 Oktober) op die rolbalbaan van die Lagoon-rolbalklub aangebied, met Suzuki Vredenburg as die hoofborg. Twaalf spanne van Langebaan, Velddrif,…










