Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Saldanha in eindstryd!
Alle paaie het die afgelope Saterdag (15 November) na die Boland-stadion in Wellington geloop vir die halfeindstryde in die Sanlam Boland Super-8, -10 en -16, en die pronkstuk van Boland Rugby,…
-
Gimnaste ryg medaljes in
Die Azure-gimnastiekklub is trots op sy 12 gimnaste wat die Wes-Kaap van Vrydag tot Sondag 10 tot 12 Oktober by die Suid-Afrikaanse Spele 2025 in Pretoria verteenwoordig het. Bianca Coenraad,…
-
Jong landlopers presteer
Die Saldanha-atletiekklub is trots om aan te kondig dat vyf van sy atlete lid van die Boland-landloopspan is. Twee van die atlete – Lushaan Koopman en Chrystal Adams – het…
-
Krewe val in drie eindrondes vas
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub se mans- en vrouespanne het die afgelope Saterdag (8 November) die klub in drie belangrike wedstryde verteenwoordig. Eerstens het die mans se eerste span teen Van der Stel…
-
Rugby-aand vir Moorreesburg se talentvolle jong Barbarians
Ses leerders van die Hoërskool Dirkie Uys in Moorreesburg pak binnekort hulle rugbystewels vir ‘n internasionale 7’s-toernooi oorsee. Dié groepie talentvolle spelers is tans besig met ‘n broodnodige geldinsame- lingsprojek…
-
Saldanha moes veg
Die wedstryd teen die verdedigende kampioene van die Sanlam-Boland-Top-12-toernooi, Robertson Town, was baie belangrik vir die Saldanhabaai-rugbyklub. Die uiteindelike wenner in Groep B sal die algehele wenner van die groep…
-
Alle paaie lei na Wellington vir Bolandrugby
Die rugbykoors in die Boland loop hoog, en alle paaie lei na die Boland Stadion in Wellington op Saterdag, 15 November. Die Sanlam Boland Top 12, wat vier jaar gelede…
-
Little ones learn to swim at fun gala at Curro
Excitement, splashing water, and the cheering of parents filled the air as four local swim schools came together on Saturday 1 November at Curro Langebaan to host yet another successful…










